Kleingroepe Logo

Meesterlewe Kleingroep

Jonk van gees, getroudes of enkellopendes welkom - middeljarig en ouer. Uiteenlopende onderwerpe word behandel, ons poog om Skrif se dieper betekenis uit te lê in konteks.

Groep Inligting

Kategorie: Groei Groep
Doelgroep: Enige iemand
Kapasiteit: 0 / 12 (12 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie

Bywoning Inligting

Dag: Dinsdag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Langenhovenpark

Leier Inligting

Leier: Joe Mostert