Kleingroepe Logo

Hulpbronne vir Kleingroepe

Alles wat jy nodig het om jou kleingroep-ervaring te verryk, van leierskap-opleiding tot weeklikse notas.

Tipes Kleingroepe

Vind die tipe groep wat die beste by jou en jou geestelike behoeftes pas.

Genees Groep

n Genees groep is ideaal vir persone wat sukkel om los te kom van ‘n verlede wat hulle misvormhet. Jy voel dalk vasgevang deur ‘n verlies, gebeurtenis, verslawing of iemand se dade wat jou leweingrypend verander het—Vryheid groepe wil jou toerus sodat jou lewensfokus kan vernuwe en jy dielewe kan lei wat Jesus vir jou wil hê.

Groei Groep

Groei groepe is God gefokus en geestelike dissiplines is die medium—meer intensief engefokus—hier leer ons om ons lewe neer te lê en God te eer.

Geken Groep

Geken groepe help ons om Jesus se liefde prakties te beoefen. Primêr is dit verhouding gebasseerd en die ideaal is Christus-gesentreerde transformasie soos ons die mekaar stellings in die Nuwe Testament uitleef na mekaar. Ons het alaml n geken groep nodig

Gaan Groep

Gaan groepe het ‘n spesifieke area of tydelike fokus soos ‘n vergrootglas. Elke groep het ‘n doel om iemand of iets te bereik en is Koninkryk georiënteerd. Groepe kan permanent of tydelik wees afhangend van hul eie of ‘n gemeente doel (soos ‘n Bybellees projek)

Opleiding Videos

Kyk hierdie videos om toegerus te word as 'n effektiewe kleingroep-leier.

Weeklikse Notas

Laai die nuutste kleingroep-materiaal hier af om voor te berei vir julle byeenkoms.