Oggend bybelstudie vir vrouens/mammas (ouderdomme 30 tot 50)
Vrouens/mammas Ouderdomme 30 tot 50 jaar Werkend/nie-werkend Honger vir groei en dieper verhouding met Jesus.
Groep Inligting
Kategorie: Groei Groep
Doelgroep: Vroue
Kapasiteit: 0 / 8 (8 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie
Bywoning Inligting
Dag: Donderdag
Tyd: Oggend
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Bayswater
Leier Inligting
Leier: Juanita Botha