Kleingroepe Logo

Joyful Janes

Enkellopende dames is welkom, geskei of weduwee, of selfs as jou man weg werk. Ons ondersteun mekaar terwyl ons Jesus liefhet en nader aan Hom groei.

Groep Inligting

Doelgroep: Vroue
Kapasiteit: 0 / 8 (8 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie

Bywoning Inligting

Dag: Dinsdag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: Persoonlik
Plek: Alle Areas

Leier Inligting

Leier: Nerine Beukes