Studente manne Bybelstudie
Ons is 'n groep studente manne wat sistematies deur boeke van die Bybel werk. Deur die week lees ons die hoofstukke van die voorafgestelde boek en kom bymekaar om dit te bespreek. Ons vra vrae, lig uit wat uitgestaan het en probeer in diepte die verskillende fasette van die hoofstukke bespreek. Dit duur gewoonlik 60-90 minute
Groep Inligting
Kategorie: Groei Groep
Doelgroep: Jong Volwassenes
Kapasiteit: 0 / 10 (10 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie
Bywoning Inligting
Dag: Donderdag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Fichardtpark
Leier Inligting
Leier: Lourens van Niekerk