Kleingroepe Logo

Saterdag Bidgroep

Gebed en intree vir ons gemeente en sy mense is die hart van hierdie groep. Ons kom Saterdae 8h00 bymekaar by die kerk, ons sing saam en bid saam en spandeer 'n uur in die aangesig van ons geliefde Here Jesus. Enigiemand is welkom—al kom jy net om te wees / te leer bid.

Groep Inligting

Kategorie: Groei Groep
Doelgroep: Enige iemand
Kapasiteit: 0 / 25 (25 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie

Bywoning Inligting

Dag: Saterdag
Tyd: Oggend
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Langenhovenpark

Leier Inligting

Leier: Johannes Cronje / Philip v Straaten