Women of Grace
Ons is 'n vrouegroep wat al iets beleef het van genade binne sukkel. Hier bemoedig ons mekaar en groei ons d.m.v. Bybel- en tematiese studies.
Groep Inligting
Kategorie: Geken Groep
Doelgroep: Vroue
Kapasiteit: 0 / 8 (8 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie
Bywoning Inligting
Dag: Woensdag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Leier Inligting
Leier: Sinovia DuPont