Kleingroepe Logo

Blessed sisters in Christ

Ons is 'n groep dames wat mekaar ondersteun en bystaan om te leef in die woord van God. Ons versterk mekaar duer God se Woord saam te bedien en te leer. Ons streef om volgens God se wil en woord te leef.

Groep Inligting

Kategorie: Geken Groep
Doelgroep: Vroue
Kapasiteit: 0 / 10 (10 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie

Bywoning Inligting

Dag: Woensdag
Tipe: In-persoon
Plek: Langenhovenpark

Leier Inligting

Leier: Wilma Jordaan