Golden Oldies
Die Golden Oldies is een van die oudste kleingroepe van ons kerk en bestaan uit senior en meestal afgetrede persone wat wil saamkom en veral Bybelstudie doen oor spesifieke onderwerpe/boeke van die Bybel. Die groep het van sowat 12 persone in 2013 gegroei tot byna 50 persone in 2025.
Groep Inligting
Kategorie: Groei Groep
Doelgroep: Seniors
Kapasiteit: 0 / 45 (45 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie
Bywoning Inligting
Dag: Donderdag
Tyd: Oggend
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Langenhovenpark
Leier Inligting
Leier: Piet Smith
Hierdie groeplys verval op: 2025-07-23