Vir Jesus
Ons is 'n klein groepie jong volwassenes wat Jesus daagliks kies en daarna streef om ons geloor in elke aspek van die lewe uit te leef. Ons groep is toegewyd om 'n ondersteunende omgewing te skep waar ons mekaar kan aanmoedig om volgens die Bybel te lewe. Deur gereelde Bybellees, gebed en gemeenskap beoog ons om ons begrip van God se Woord te verdiep en die leerstellings daarvan in ons daaglkse lewens toe te pas.
Groep Inligting
Kategorie: Geken Groep
Doelgroep: Jong Volwassenes
Kapasiteit: 0 / 8 (8 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie
Bywoning Inligting
Dag: Woensdag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Bayswater
Leier Inligting
Leier: Jana Bisschoff