Die Bible Groep
Ons lees saam die Bybel, terwyl ons mekaar leer ken, mekaar ondersteun en iets lekkers eet.
Groep Inligting
Kategorie: Groei Groep
Doelgroep: Getroudes
Kapasiteit: 7 / 8 (1 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie
Bywoning Inligting
Dag: Donderdag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Heuwelsig
Leier Inligting
Leier: Martin en Marilize Fourie