Kleingroepe Logo

Disciples in Christ

Ons is dissipels van Jesus en poog om saam meer te leer hoe dit prakties elke dag moet lyk, so ons hou mekaar ook verantwoordbaar vir toenemende groei.

Groep Inligting

Kategorie: Geken Groep
Doelgroep: Getroudes
Kapasiteit: 0 / 8 (8 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie

Bywoning Inligting

Dag: Woensdag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon

Leier Inligting

Leier: Giles en Debbie Rehbock