Kleingroepe Logo

Naomi Weduwee Groep

Die groep is vir weduwees wat ʼn eggenoot verloor het. Dit bied rou verlies hulp en ondersteuning aan Weduwees.

Groep Inligting

Kategorie: Genees Groep
Doelgroep: Vroue
Kapasiteit: 0 / 10 (10 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie

Bywoning Inligting

Dag: Woensdag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Langenhovenpark

Leier Inligting

Leier: Elmien Basson
    Naomi Weduwee Groep