Kleingroepe Logo

Woensdae Vrouegroep

Ons is 'n gesellige vrouegroep wat Bybel, Bybelboekstudie of tematiese studies doen op Woensdae oggende in die Gebedskamer voor in die kerk.

Groep Inligting

Kategorie: Geken Groep
Doelgroep: Vroue
Kapasiteit: 0 / 12 (12 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie

Bywoning Inligting

Dag: Woensdag
Tyd: Oggend
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Langenhovenpark

Leier Inligting

Leier: Sonia Botes