BETER saam met ANDER
Ons is ‘n kleingroep, op die stadium getroudes, wat Jesus daagliks kies en daarna streef om in elke area van ons lewe toe te pas en uit te leef. Ons hart is om ‘n veilige omgewing te skep waar ons die vrymoedigheid het om ons harte oop te maak, vir mekaar te bid en bemoedig, geestelike groei deur tyd in die Here se teenwoordigheid te spandeer, vir mekaar om te gee en uitreik. Ons lees saam Bybel en het tema’s waar deur ons werk.
Groep Inligting
Kategorie: Groei Groep
Doelgroep: Enige iemand
Kapasiteit: 0 / 8 (8 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie
Bywoning Inligting
Dag: Vrydag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Baysvalley
Leier Inligting
Leier: Meliske Blomerus