Kleingroepe Logo

Verslawings Ondersteuningsgroep

Ons is 'n ondersteuningsgroep vir mense wat sukkel met verslawings of persone wat geaffekteer word daardeur. Hier leer ons handteringsmeganismes (coping mechansims), lewensvaardighede en herbou mekaar met die liefde van die Here. Kortom—jou verslawing is nie die fokus nie—die potensiaal waarmee God jou geskep het is. Ons sien uit om jou te ondersteun met hiérdie reis.

Groep Inligting

Kategorie: Genees Groep
Doelgroep: Enige iemand
Kapasiteit: 0 / 30 (30 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie

Bywoning Inligting

Dag: Donderdag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Langenhovenpark

Leier Inligting

Leier: Renier Gouws
    Verslawings Ondersteuningsgroep