Ma genoeg vir Jesus se soldaatjies
Hierdie is 'n groep vir tuisbly mammas wat een oggend in die week bymekaar wil kom saam met hulle kleingoed en net bietjie saam tyd in die Here se teenwoordigheid wil spandeer.
Groep Inligting
Kategorie: Geken Groep
Doelgroep: Vroue
Kapasiteit: 0 / 8 (8 plekke oop)
Kinder Toesig: Beskikbaar
Bywoning Inligting
Dag: Donderdag
Tyd: Oggend
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Fichardtpark
Leier Inligting
Leier: Cindi Ackermann