Amazing Eve's
Ons is 'n aanlyn vrouegroep en doen graag studies wat ons help om daaglikse uitdagings beter te hanteer.
Groep Inligting
Kategorie: Geken Groep
Doelgroep: Vroue
Kapasiteit: 0 / 12 (12 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie
Bywoning Inligting
Dag: Donderdag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: Aanlyn
Leier Inligting
Leier: Yvette Billing en Zelda van Straaten