Geankerde Harte
Ons is 'n 50's + groep vir getroud, ongetroud of geskeide mense, Maandae aande om 18h00. Ons doen graag Bybel en Bybelboekstudies en selfs tematiese studies. Tans roteer ons byeenkomste se bykmekaarkom plek hier in Bfn, so ons het nie 'n vaste area nie.
Groep Inligting
Kategorie: Geken Groep
Doelgroep: Enige iemand
Kapasiteit: 6 / 10 (4 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie
Bywoning Inligting
Dag: Maandag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Fichardtpark
Leier Inligting
Leier: Marna van Zyl