Kleingroepe Logo

Woelwater Village (Gesinne met kinders)

Woelwater Village is 'n plek vir gesinne met jong kinders. Gedurende ons sessies gaan ons mekaar bemoedig, toerus en uitdaag om hierdie volspoed wêreld met Jesus tekkies aan te durf. Kinders is baie welkom en terwyl ouers besig is met 'n sessie gaan die kinders ook gelei en geleer word om hul eie sessie self aan te bied. Die hart is om die hele gesin in te span vir bediening.

Groep Inligting

Kategorie: Groei Groep
Doelgroep: Getroudes
Kapasiteit: 0 / 24 (24 plekke oop)
Kinder Toesig: Beskikbaar

Bywoning Inligting

Dag: Woensdag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Buite Bloemfontein

Leier Inligting

Leier: Annette van Baalen

Hierdie groeplys verval op: 2025-10-02