Kleingroepe Logo

Maandag oggend by die voete van Jesus

Ons is 'n groep dames van alle ouderdomme wat dieper wil gaan saam met die Here en ook vir mekaar bemoedig en omgee.

Groep Inligting

Doelgroep: Vroue
Kapasiteit: 0 / 15 (15 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie

Bywoning Inligting

Dag: Maandag
Tyd: Oggend
Frekwensie: Weekliks
Tipe: Persoonlik
Plek: Langenhovenpark

Leier Inligting

Leier: Liezel Pretorius