Lewende Hoop
Ons is 'n ondersteuningsgroep vir enigiemand wat deur die verlies van 'n geliefde probeer werk. Ons kom maandeliks bymekaar en help mekaar deur mekaar by te staan met die golwe van rou. Hou assblief die nuusbriewe dop vir byeenkoms datums of doen gerus enige tyd navraag oor ons beplanning en program.
Groep Inligting
Kategorie: Genees Groep
Doelgroep: Enige iemand
Kapasiteit: 0 / 20 (20 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie
Bywoning Inligting
Tyd: Aand
Frekwensie: Maandeliks
Tipe: In-persoon
Plek: Langenhovenpark
Leier Inligting
Leier: Suzette van Biljon