Bainsvlei gesinsel
Ons is n groep van 11 volw en 11 kinders wat elke 2 weke in Bainsvlei bymekaar kom. Ons reflekteer en deel oor die kleingroep notas.
Groep Inligting
Kategorie: Groei Groep
Doelgroep: Getroudes
Kapasiteit: 0 / 12 (12 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie
Bywoning Inligting
Dag: Woensdag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Buite Bloemfontein
Leier Inligting
Leier: Eduan de Necker