Kleingroepe Logo

Bybelstudie

Ons is seker die oudste groep vd gemeente. Oom Mike Theron was nog die stigter. Ons is n gemende groep wat bestaan uit getroudes en enkel dames en almal van ons het al kleinkinders. Wat n voorreg. Ons is n regte omgee groepie wat mekaar se belange op die hart dra en gereeld vir mekaar bid.

Groep Inligting

Kategorie: Geken Groep
Doelgroep: Seniors
Kapasiteit: 0 / 9 (9 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie

Bywoning Inligting

Dag: Woensdag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Fichardtpark

Leier Inligting

Leier: Miranda Bothma