Die Esters
Die Esters is gestig na maande se gebed. ‘n Plek vir vroue om hulself te wees en waar ons oop en eerlik oor die lewe en geloof gesels! Hier is niemand anoniem nie. Vir God is jy nie anoniem nie Hy ken jou by jou naam! Ons bid vir mekaar, tree in vir mekaar en saam versterk ons ons verhouding met ons skepper. Ons lag, huil en groei saam in n veilige spasie
Groep Inligting
Kategorie: Groei Groep
Doelgroep: Vroue
Kapasiteit: 0 / 20 (20 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie
Bywoning Inligting
Dag: Dinsdag
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Langenhovenpark
Leier Inligting
Leier: Nicole Viljoen