Kleingroepe Logo

Woensdag Aand Bybelstudie

Ons kom weekliks in die Klein Kerkie bymekaar en doen graag Bybelboekstudies. Omdat ons groep bestaan uit mense wat soms net tydelik kan deel vorm, het ons n kern groep (wat meer permanent bywoon) maar ook lede wat baie nuut is tot bybelstudie—ons ervaar wel God se leiding en voel verryk deur die Gees en is nederig om ons mense te sien groei in geloof en kennis.

Groep Inligting

Kategorie: Geken Groep
Doelgroep: Enige iemand
Kapasiteit: 0 / 20 (20 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie

Bywoning Inligting

Dag: Woensdag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Langenhovenpark

Leier Inligting

Leier: Christopher en Lisa Rothman
    Woensdag Aand Bybelstudie