Kleingroepe Logo

Waverley Weekly

Soos die naam aandui, kom ons weekliks in Waverley bymekaar. Ons het ontstaan met die Bybellees projek en wou eenvoudig nie ophou leer en groei nie. Kom "join" ons as die Woord jou ook opgewonde maak.

Groep Inligting

Kategorie: Geken Groep
Doelgroep: Enige iemand
Kapasiteit: 0 / 10 (10 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie

Bywoning Inligting

Dag: Woensdag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon

Leier Inligting

Leier: Chantelle Human
    Waverley Weekly