Gesellig op Sondag
Ons kom na die eerste diens bymekaar op Sondae vir koffie en beskuit en 'n preekbespreking van die diens. Die doel is om mense in 'n kring in te trek sodat ons mekaar beter kan leer ken en gemeenskap te ontwikkel.
Groep Inligting
Kategorie: Geken Groep
Kapasiteit: 0 / 10 (10 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie
Bywoning Inligting
Dag: Sondag
Tyd: Oggend
Frekwensie: Weekliks
Plek: Langenhovenpark
Leier Inligting
Leier: Jurgens Potgieter