House of Sozo
Ons is 'n aanlyn groep wat onstaan het uit 'n behoefte om ondersteuning te gee aan mense wat met infertiliteit sukkel. Deur die jare het ons vele bande en harts-vriende bymekaar gemaak (en soms ook wonderwerke om van te getuig). Een ding is verseker—hierdie is 'n moeilike dal waardeur niemand alleen hoef te gaan nie—die Here het ons vir mekaar gegee vir 'n tyd soos dié.
Groep Inligting
Kategorie: Genees Groep
Doelgroep: Vroue
Kapasiteit: 0 / 10 (10 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie
Bywoning Inligting
Dag: Maandag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: Aanlyn
Leier Inligting
Leier: Marianne Fischer