Kleingroepe Logo

Joe Marais

Ons is seker al vir minimum 15 jaar aan die gang, met baie mense wat intussen vertrek en ons verlaat het, en ander wat weer aangesluit het. Ons ervaring is dat ouer mense baie meer rondry (terwyl hulle nog kan) as toe hulle jonger was - veral toe hulle kinders nog nie kleikinders gehad het nie. Alhoewel ons elke Sondag probeer om bymekaar te kom, slaag ons nie daarin nie. Dis baie selde dat al die groeplede almal op 'n spesifieke Sondag daar kan wees. Ons is tans 10 aktiewe lede.

Groep Inligting

Kategorie: Groei Groep
Doelgroep: Seniors
Kapasiteit: 0 / 14 (14 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie

Bywoning Inligting

Dag: Sondag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Westdene

Leier Inligting

Leier: Joe Marais
    Joe Marais