Aand Preekbespreking
1x paar in 50s 1x paar in 60s 1x vrou 50; man werk uitstedig 1x man 62; werk nie agv gesondheid Wissel byeenkoms tussen 2 huise Koek en koffie/tee en saam gesels voor ons begin. Gereelde kerkgangers in verhouding met die Here. Ons is oop om mekaar se geskiedenis en huidige issues te deel en hoogtepunte met die Here. Een van hart.
Groep Inligting
Doelgroep: Gemengde
Kapasiteit: 0 / 8 (8 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie
Bywoning Inligting
Dag: Dinsdag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: Persoonlik
Plek: Fichardtpark
Leier Inligting
Leier: Hans van den Heever