Positief en sterk in Geloof
Ons fokus op geestelike groei en om tyd in God se Woord te spandeer. Ons bid vir mekaar en moedig mekaar aan om positief en sterk in die geloof te bly.
Groep Inligting
Kategorie: Groei Groep
Doelgroep: Enkellopendes
Kapasiteit: 0 / 6 (6 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie
Bywoning Inligting
Dag: Dinsdag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Langenhovenpark
Leier Inligting
Leier: Sharee Saayman