Woensdag Aand Bid
Gebed en intree is ons hart—as jy vir ons gemeente en sy mense wil bid of dalk gebed benodig—kom asseblief! Ons begin om en by 18h00 op 'n Woensdag aand in die kerk en almal is welkom.
Groep Inligting
Kategorie: Groei Groep
Doelgroep: Enige iemand
Kapasiteit: 0 / 40 (40 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie
Bywoning Inligting
Dag: Woensdag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Langenhovenpark
Leier Inligting
Leier: Danie Kotzé