Tree of Life
Ons is 'n kenmekaar en groei-saam groep vir ouers met hoërskool + kinders en doen graag Bybel of Bybelboekstudie met behulp van Unlocking the Bible o.a.
Groep Inligting
Kategorie: Geken Groep
Doelgroep: Getroudes
Kapasiteit: 0 / 10 (10 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie
Bywoning Inligting
Dag: Donderdag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Gardenia Park
Leier Inligting
Leier: Gerhard en Yuanita Hauptfleisch