Kleingroepe Logo

Broers in Christus

Studente mans wat saam groei in die Woord. Ons kom weekliks bymekaar en help mekaar om God se wil vir ons lewe uit te voer. Ons hou van Bybelstudie, uitreike en gemeenskap bou.

Groep Inligting

Kategorie: Groei Groep
Doelgroep: Jong Volwassenes
Kapasiteit: 0 / 12 (12 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie

Bywoning Inligting

Dag: Donderdag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Universitas

Leier Inligting

Leier: Niel Van Der Walt

Hierdie groeplys verval op: 2026-11-30