Kleingroepe Logo

Woodlands Groep

Ons is 'n paar gesinne en individue wat bymekaar kom in Woodlands om die preek van Sondae te bespreek, geestelike groei te ervaar en mekaar te ondersteun. Ons probeer om weekliks bymekaar te kom of elke tweede week na gelang van almal se skedules. Dit gebeur selde dat almal kan bywoon. Daar word streng by tyd gehou en kom Maandae 18h00 -19h00 bymekaar.

Groep Inligting

Kategorie: Groei Groep
Doelgroep: Getroudes
Kapasiteit: 0 / 10 (10 plekke oop)
Kinder Toesig: Beskikbaar

Bywoning Inligting

Dag: Maandag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Heuwelsig

Leier Inligting

Leier: Ivan Loots

Hierdie groeplys verval op: 2025-11-29

    Woodlands Groep