Timoteus Bediening
Ons is 'n groep jong manne (18-22) Jesus wil ken deur Sy Woord. Ons kom bymekaar en gaan deur 'n video of mini preek en dan bespreek ons dit. Ons is groot op fellowship en die groep is 'n veilige hawe en ondersteunende groep.
Groep Inligting
Kategorie: Geken Groep
Doelgroep: Manne
Kapasiteit: 0 / 8 (8 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie
Bywoning Inligting
Dag: Maandag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Heuwelsig
Leier Inligting
Leier: Johan Dreyer