Kleingroepe Logo

Pas Afgetree

Ons groepie fokus daarop om mekaar te ondersteun en Bybelstudie te doen, MAAR, gereelde uitreik is vir ons baie belangrik en ons poog om minstens 1x per kwartaal lewens aan te raak buite ons groep.

Groep Inligting

Kategorie: Geken Groep
Doelgroep: Vroue
Kapasiteit: 0 / 12 (12 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie

Bywoning Inligting

Dag: Woensdag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon

Leier Inligting

Leier: Bethie Pietersen
    Pas Afgetree