Kleingroepe Logo

Baptiste Studente

Op 'n Dinsdag aand gedurende die kwartaal is ons studente massa byeenkoms. Dit is by die kerk waar ons fun het en die Here beter leer ken. Kontak my gerus vir meer inligting.

Groep Inligting

Kategorie: Geken Groep
Doelgroep: Jong Volwassenes
Kapasiteit: 0 / 70 (70 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie

Bywoning Inligting

Dag: Dinsdag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Langenhovenpark

Leier Inligting

Leier: Nicole Dreyer