Greenside Bybellees groep
Tans 4 pare plus 1 enkel dame.....doen verskillende weeklikse leesplanne....gesels weekliks oor gelese gedeeltes....bid saam en vir mekaar in Greenside Estate
Groep Inligting
Kategorie: Groei Groep
Doelgroep: Enige iemand
Kapasiteit: 0 / 10 (10 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie
Bywoning Inligting
Dag: Sondag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Buite Bloemfontein
Leier Inligting
Leier: Jaco van Rooyen