Kleingroepe Logo

Tennis Groep

Ons is n groep van omtrent 8 wat saam tennis/padel speel vir baie jare. Tans kom ons bymekaar elke Woensdag oggend 06:00 in Rayton, dit is 'n voorreg om as manne die Here te bely/dien terwyl ons oefening kan geniet!

Groep Inligting

Kategorie: Geken Groep
Doelgroep: Manne
Kapasiteit: 0 / 10 (10 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie

Bywoning Inligting

Dag: Woensdag
Tyd: Oggend
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon

Leier Inligting

Leier: Herman Kitshoff
    Tennis Groep