Bybelstudie-Groei saam in geloof
Ons kom weekliks bymekaar en delf dieper in die woord om saam geestelik te groei. Ons leer mekaar beter ken en skep omgewing waar ons met vrymoedigheid ons harte kan oopmaak en vir mekaar kan bid en mekaar ondersteun.
Groep Inligting
Kategorie: Geken Groep
Doelgroep: Enige iemand
Kapasiteit: 0 / 10 (10 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie
Bywoning Inligting
Dag: Donderdag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Hospitaalpark
Leier Inligting
Leier: Annamarie Froneman