Geestelike Familie
Ons is 'n groep vir jong getroudes wat ons groot liefde vir die Here wil deel. Ons doen graag Bybelboekstudies asook materiaal van Rightnow Media om ons te verreik en mekaar uit te bou—as individue en as paartjies.
Groep Inligting
Kategorie: Geken Groep
Doelgroep: Getroudes
Kapasiteit: 0 / 9 (9 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie
Bywoning Inligting
Dag: Donderdag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Leier Inligting
Leier: Ja-Dirk Marx