Vroue Kleingroep
Ons is 'n dinamiese vrouegroep wat Sondae laatmiddag in die Jabes Huis bymekaar kom op die kerk gronde. Ons doen graag Afrikaanse studies wat geskep is deur Johan Delport en bemoedig mekaar deur God se Woord.
Groep Inligting
Kategorie: Geken Groep
Doelgroep: Vroue
Kapasiteit: 0 / 10 (10 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie
Bywoning Inligting
Dag: Sondag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Langenhovenpark
Leier Inligting
Leier: Ermi Spies