Die Loflammers
Ons is ’n groep werkende individue wat nog nie getroud is nie, en ons is op soek na meer van Jesus in ons daaglikse lewens. Ons is Sy lammers – afhanklik van ons Herder, vol vertroue dat Hy ons lei. In ons groep fokus ons daarop om onsself te verryk met die Woord van God en om meer soos Jesus te word. Ons verlang daarna om geestelik te groei, mekaar aan te moedig, en om saam die waarheid van Christus dieper te ontdek. Tans kom ons bymekaar in Bainsvlei.
Groep Inligting
Kategorie: Groei Groep
Doelgroep: Jong Volwassenes
Kapasiteit: 0 / 10 (10 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie
Bywoning Inligting
Dag: Woensdag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Buite Bloemfontein
Leier Inligting
Leier: Annamart Visser