Dan Pienaar Dames
Ons is in Dan Pienaar, Heuwelsig omgewing, vergader Woensdagaande 6 uur. Ons gebruik tans die kleingroep notas wat die betrokke Sondag se preek verder bestudeer en bespreek. Ons het al verskillende metodes gebruik soos in diepte teksonledings, verskillende temas soos byvoorbeeld minder bekende vroue in die Bybel, en dele van David Pawson se Unlocking the Bible gevolg, asook kort videos op RightNow Media.
Groep Inligting
Kategorie: Groei Groep
Doelgroep: Vroue
Kapasiteit: 0 / 9 (9 plekke oop)
Kinder Toesig: Beskikbaar
Bywoning Inligting
Dag: Woensdag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Arboretum
Leier Inligting
Leier: Alet Olivier