Genade op Genade
Ons is 'n gehegte groepie gebeds-warriors wat graag vir mekaar intree. Ons doen studies van Rightnow Media om onsself te verreik sodat ons meer soos Jesus kan word.
Groep Inligting
Kategorie: Geken Groep
Doelgroep: Vroue
Kapasiteit: 0 / 9 (9 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie
Bywoning Inligting
Dag: Dinsdag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Langenhovenpark
Leier Inligting
Leier: Christelle Barnard