Olienhout
Naby uittrede of pas uitgetree is waar ons groepie se lewensfase is. Ouer—maar warm vir die Woord en steeds opgewonde om te groei.
Groep Inligting
Kategorie: Geken Groep
Doelgroep: Seniors
Kapasiteit: 0 / 8 (8 plekke oop)
Kinder Toesig: Nie Beskikbaar Nie
Bywoning Inligting
Dag: Donderdag
Tyd: Aand
Frekwensie: Weekliks
Tipe: In-persoon
Plek: Baysvalley
Leier Inligting
Leier: Danie & Mathilda Koch